KOOP JOU STUKKIE VOORTREKKERMONUMENT!
Deur ‘n gedeelte van die Monument te ‘koop’, kry die ‘koper’ ‘n sertifikaat wat aandui watter gedeelte van die Monument hy/sy ‘gekoop’ het. Die name word dan in die Voortrekkermonument se argief aangeteken vir die nageslag as diegene wat tydens hierdie ernstige krisis ‘n verskil gemaak het deur finansieel by te dra. Hy/sy word dan ook ere-‘eienaar’ van die Monument. Die Monument bestaan uit ‘n groot aantal argitektonies-belangrike elemente en kunswerke soos die hoekfigure, die marmerfries-panele, granietstene, die venstertjies, die walaer en so meer. Pryse wissel van R20 per trappie tot R100 000 vir een van die marmerfries-panele.

FRIESFIGURE EN-VOORWERPE
R500 - R10000 (122 items)Meer Inligting  Koop

Glasvenstertjies
R 50.00 (193 beskikbaar) (4 gereserveer)Meer Inligting Koop
Granietstene
R 100.00 (45818 beskikbaar) (2 gereserveer)Meer Inligting Koop
Laermuur waens
R 5000.00 (73 beskikbaar)Meer Inligting Koop
Waens in walaer (Bloedrivier)
R 10000.00 (43 beskikbaar)Meer Inligting Koop
Bloedrivierwa
R 10000.00 (1 beskikbaar)Meer Inligting Koop
Tapisserie - Die verjaarsdag
R 20000.00 (1 beskikbaar)Meer Inligting Koop
Tapisserie - Vegkop, 1836
R 20000.00 (1 beskikbaar)Meer Inligting Koop
Tapisserie - Uitspanning by Thaba Nchu
R 20000.00 (1 beskikbaar)Meer Inligting Koop
Tapisserie - Begrafnis in die veld
R 20000.00 (1 beskikbaar)Meer Inligting Koop
Tapisserie - Retief se afskeid
R 20000.00 (1 beskikbaar)Meer Inligting Koop
Tapisserie - Bloukransmoord
R 20000.00 (1 beskikbaar)Meer Inligting Koop