Kontak ons

Ons loods op Woensdag, 24 Junie ‘n projek waarvolgens ons die Monument gaan ‘herbou’. Deur dit te doen, gaan ons die hele Monument ‘verkoop’. Deur ‘n stukkie van die Monument te ‘koop’ kry die ‘koper’ dan ‘n sertifikaat wat aandui wat hy ‘gekoop’ het en sy naam word vir die nageslag aangeteken in ons argief as een van dié wat tydens hierdie ernstige krisis gehelp het om die Monument se kop bo water to hou. Hy word ook ‘n ere ‘eienaar’ van die Monument.

Kontak Besonderhede

Besoekure

  • Maandae - Vrydae - 8am tot 5pm
  • Saterdae - Gesluit
  • Sondae - Gesluit